Liza Welsh

Ons God….

In Koffietyd on September 16, 2013 at 12:55

Hemel Pappa

Water het U in die BESTE wyn verander,
U het die oë van die blindes geopen.
Daar is geen ander God soos U nie.

Uit die as sal ons opstaan
Daar is geen God soos U nie,
Daar is geen ander soos U nie.

Grooter as groot is ons God!
Sterker as sterk is ons God!
Heilige, U is hoër as enige ander.

Ons God is ons Geneersheer
Welgeluksalig is die wat in Sy Heiligste skuil.
Sy mag en krag is ongeken.

Daar is geen God soos U nie,
Daar is geen ander soos U nie.
Daar is geen God soos U nie.

Wie sou ons ooit kon keer
Ons God is tasbaar hier by ons.
Wie sal teen ons kan opstaan?

Daar is geen God soos U nie,
Daar is geen ander soos U nie.
Daar is geen God soos U nie.

Amen!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: