Liza Welsh

nou is dit te laat!

In Waarheid on September 3, 2013 at 09:43

Ek het jou daai een aand gevra wat jy glo en dit nooit vêrder gevat nie… maar nou is dit te laat.

Ek weet ek was nie jou enigste link met God nie, maar nou dat jy weg is, wens ek dat ek meer  gedoen… dat ek minder bang was om op jou tiener tone te trap en dat ek dalk maar net eerder my mond moes oop maak en met jou moes praat.

Vader vergewe my dat ek nie my kans gebruik het nie, dat ek my kans verspeel het. Vader ek bid en glo dat U iemand anders oor sy pad gestuur het, maar Vader laat my nie weer slap lê nie.

Amen.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: