Liza Welsh

JOU VERLIGTE OE!

In Uncategorized on Oktober 14, 2012 at 23:16

JOU VERLIGTE OE!
Ek VOEL die KRAG van die HEILIGE GEES terwyl ek nou hier vir JOU skryf. “Die LIG skyn in die duisternis en die duisternis het dit NIE OORWELDIG NIE” (Joh. 1:5). JOU Lig is besig om kragtig deur te breek, sê die HERE. Jy het VERLIGTE OË van jou verstand … Die LIG van My HEERLIKHEID penetreer elke sel van JOU brein en liggaam. JY MOES nou hier LEES. Ons baklei nie met die duisternis nie. Nee, die duisternis VLUG OUTOMATIES vir die LIG. Jy sal nie langer oor dinge struikel in die duisternis nie. JY KAN SIEN … en ervaar die HELDERHEID van die HERE soos nog NOOIT tevore nie. JESUS IS DIE LIG VAN DIE WÊRELD! “En JESUS het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die LIG van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die LIG van die lewe hê” (Joh 8:12). Dis JOU DEURBRAAK!!!
.
YOUR NEXT LEVEL
YOU are READY for the NEXT LEVEL. You have stayed on this level for TOO LONG. The TIME has come for you to MOVE ON. You have settled into a COMFORT ZONE which does not PLEASE GOD. YOU do not need to exercise FAITH in your COMFORT ZONE. WITHOUT FAITH IT IS IMPOSSIBLE TO PLEASE GOD. You need A HIGHER LEVEL of FAITH. MORE of the HOLY SPIRIT. MORE REVELATION KNOWLEDGE. A greater COMMITMENT to JESUS! YOU are READY!
.
IS GOD ALTYD GOED?
In jou gedagte … is God ALTYD ’n GOEIE GOD … of net somtyds? Die antwoord op hierdie vraag bepaal hoe jy elke situasie gaan hanteer. Dit bepaal jou REAKSIE op die lekker en die slegte dinge. Die meeste mense glo maklik dat GOD ’n GOEIE GOD is wanneer alles GOED gaan. Maar die oomblik wanneer hulle KRISISSE ervaar, vra hulle onmiddellik: Hoekom is God dan nou nie meer ‘n GOEIE GOD nie? GOD is ALTYD GOED, ook in KRISISSE!
.
YOUR CHARACTER FORMATION
Do not UNDER ESTIMATE the situation you are currently in. WHAT do you have to LEARN where you are right now? What is GOD busy with? What does HE say about your present situation? FAILED TESTS must be taken over. The SOONER you LEARN the LESSONS, the sooner you will be PROMOTED. GOD’S agenda is: CHARACTER FORMATION and SPIRITUAL MATURITY. HE FORMS you through HIS SPIRIT, WORD and CIRCUMSTANCES.
.
JOU PROMOSIE
JY is in God se SKOOL. Hy het net EEN DROOM vir JOU, en dit is om jou te laat SLAAG. Om jou TOE TE RUS. Om jou na Geestelike VOLWASSENHEID te lei. Om jou DAAGLIKS te ONDERRIG en te VORM. Die sekonde as jy ophou LEER en GROEI, sterf jy. Hoe gouer JY die EKSAMENS skryf en SLAAG, hoe gouer beweeg jy VORENTOE in GOD! Hy is mal oor JOU PROMOSIE, maar nie sonder EKSAMENS nie. Yes, JY word DAAGLIKS meer soos jou JESUS!
.
BUILDERS AND BREAKERS
YOU are a BUILDER and not a “BREAKER”. You are constantly BUILDING UP yourself and OTHERS in JESUS. GOD does not BREAK PEOPLE DOWN, rather HE BUILDS US UP. HE does not BREAK the BRUISED REED. YOU BUILD UP others through your LOVE and CARE. THROUGH your INTEREST, ENCOURAGEMENT and ACKNOWLEDGEMENT. YOU SEE yourself and others through JESUS’ EYES. What a STUNNING MINISTRY! We are BUILDING PARTNERS.
.
GOD SE ASEMROWENDE DROOM
Jy het soveel drome gehad. Jy het dit alles so glashelder gesien … geproe en beleef. Jy het geglo jy is gebore om saam met die arende te vlieg. Maar hier staan jy nou langs jou verpletterde drome. Dit is alles verby … aan skerwe. Jou eer is gekrenk. Jou hart is aan flarde. Was dit dan so verkeerd om te droom? Die drome was jou energie … jou identiteit … jou asem. En toe jy dink alles is finaal verby, kom die grootste verrassing. Jou verpletterde drome het plek gemaak vir GOD se asemrowende DROME vir jou!!!
.
GOD-SENSITIVE
You are SPIRIT-SENSITIVE, WORD-SENSITIVE and GOD-SENSITIVE! YOU HEAR SECRETS from the FATHER. GOD shares HIS SECRETS with those CLOSEST to HIM. With those who HUNGER AFTER EVERY WORD that PROCEEDS from the MOUTH of GOD. YOU will HEAR a VOICE that says: THIS is the WAY. HIS gentle whisper. YOU KNOW IMMEDIATELY, for you RECOGNIZE the VOICE of the FATHER. This is your ASSURANCE that you will NEVER loose the WAY.

NUWE PERSONE
Vir NUWE PERSONE wat graag op my adreslys wil kom, stuur net ‘n sms met die Woord: PROFESIE na: smit.hansie75@gmail.com. Of jy kan op Facebook een van my vriende word by Hansie Smit Twee.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: