Liza Welsh

uitgehonger vir ‘n wonderwerk

In Uncategorized on Oktober 20, 2011 at 19:28

My eie pyn Heer kon ek nog altyd met ‘n brawe gesig hanteer. Tot op my knieë stoei, die stof van my gesig afstof en my oë opslaan, omdat my hulp van die Here kom.

Maar die desperaatheid in sy stem, die vlak transe in sy oë…. Die verslae gees wat na my staar… Here dit kry my onder… Here as U nou wil ingryp sal dit nie te vroeg wees nie, ons is uitgehonger vir ‘n wonderwerk… geduldig en in geloof sal ons op U wag.

Amen.

  1. Graag wil ek hierdie gebed opdra aan mnr Du Plessis wat veg om sy lewe nadat hy in die maag geskied is,sal dit ook gaan aan sy gesin en dat al hul gebede verhoor sal word..niel

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: