Liza Welsh

In ons gebrokenheid.

In Koffietyd on Oktober 11, 2011 at 09:16

My liefste vriend en vriendin… Vanuit ons gebrokenheid dien ons mekaar… Ons gebrokenheid maak dat ons kan gemaklik voel met mekaar, ons gebrokenheid gee God die geleentheid om deur ons lesse met ons medemens ook te spreek… Dis net ons wat terugkap met kritiek wanneer ons geliefdes se gebrokenheid ‘n senupunt aanraak en ons besef dat ons werk moet maak van ‘n sekere saak.

Elkeen van ons het n doring in ons vlees, nes Paulus, n doring wat ons nederig hou… Laat ons nie die pyn van ons medemens se doring vir die hul vererger nie… Maar laat ons eerder ons toespits op ons eie doring. In die selfde asem. Laat jy nie n blinde oog vir ongeregtigheid gooi nie, maar vertrou op God om vir jou te wys hoe en waar om dit aan te spreek met Godelike wysheid.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: