Liza Welsh

45 Sekondes op ‘n slag

In Koffietyd on Oktober 11, 2011 at 10:05

Ek het gister weer vir die eerste keer in jare gedraf. En terwyl ek so draf gebruik die Here my oefen plan om met my te praat oor ons seerkry as mense.

Die program behels dat ek vir die eerste paar weke eers vir 45sek hardloop en dan vir 15sek loop en dit moet dan vir n vasgestelde tydperk gedoen word. Teen die einde van die tweede 45 sek brand jou bors en jou spiere op daardie oomblik is dit al wat saak maak.

Wanneer ons deur moeilike omstandighede gaan… Word ons ook moeg en Leon Ferreria se lied ‘STOP DIE WERELD EK HET SEER GEKRY’ beskryf daardie gevoel die beste, en wat God toe vir my wys is neem die lewe letterlik 45s op n slag… Vir 45s fokus jy op jou dag taak en doen jy jou ding, en dan vir 15s rus jy in die Here se arms… En so kom jy deur jou dag. Kort voor lank sal jy die 45s kan rek… Maar jy moet onthou van jou rus tye in jou God se arms. Dis die rus tye wat jou dra en jou behoud sal beteken.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: