Liza Welsh

In Uncategorized on Oktober 5, 2011 at 12:32

So n rukkie terug het die seuns gevoel dat die Here vir hulle gese het dat dit tyd was vir hulle om gedoop te word. Maar voor ek hulle kon doop moes hulle verstaan wat die verskil tussen redding en wedergeboorte is, en wat dit beteken om gedoop te word. Vader herhinder my toe aan n voorbeeld wat iemand eendag gebruik het met n selfoon. Die beeld werk so… Wanneer jy ongered is, het jy net die selfoon dit help mens nie veel nie. Maar wanneer jy net gered is, het jy die sim kaart ook. Maar die sim kaart is nog nie geaktiveer nie, en dan is ons foon net vir nood oproepe, nes n foon wat sê: emergency calls only! Die foon kan dan ook nie oproepe ontvang nie. Maar wanneer jy weder gebore is en met die Gees vervul is, dan is jou sim kaart geaktiveer en dan het jy n onbeperkte, twee rigting konneksie met God. Dit neem n tydjie om Sy stem mooi te kan hoor en om die foon behoorlik te kan gebruik, maar hoe meer jy die foon gebruik, hoe makliker word dit… So hoe lyk jou koneksie met God, en wat is daar in jou siel of jou gees wat dalk kan in meng met jou konneksie? Belei dit, vra God om herstel te bring. Hy is getrou… Altyd.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: