Liza Welsh

Gebed vir Bongani

In Uncategorized on September 29, 2011 at 23:41

Pappa Vader, U weet van Bongani, daar waar hy in sy hospitaal bed lê, U ken sy liggaam, U weet wat genees moet word, U is ons almagtige Geneesheer.

U weet ook dat hy ‘n nood afspraak Maandag by die dokter het, en U weet watter fondse daarvoor benodig word.

Daarom Here kom plaas ek hierdie hele situasie in U hand. Ek kom bid vir onmidelike geneesing vir Bongani. Vader raak hom aan en genees hom. Laat U vinger hom aanraak en laat hy vry wees van hierdie las. Laat U Naam so uitgedra word… laat U naam deur sy genesing verheerlik word.
Amen!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: