Liza Welsh

Die agterkant van die tapyt!

In Uncategorized on September 29, 2011 at 12:04

Hemel Vader ons raak so maklik verblind deur ons probleme… En as ons na die lewe kyk lyk dit soos die agterkant van n gedetaileerde geweefde tapyt… Ons sien n klomp toutjies en draaitjies wat oor en weer loop, maar ons verstaan nie die eintlike prentjie nie… Ons bid dan blinde en kort sigtige gebede, ons word ook dan in ons blinde paniek opstandig wanneer U, wat die regte kant van die tapyt kan sien vir ons nee antwoord of vir ons vra om te wag. Pappa, laat ons verby die deurmekaar toutjies kyk en U raak te sien. Gun ons die geloof om op U te vertrou, en ons fondasie op U Waarheid te bou, eerder as om op ons gevoelens te reageer. Amen!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: