Liza Welsh

Trek uit jou swaar ou winter jas!

In Uncategorized on September 28, 2011 at 10:51

Bitterheid: soos n ou winter jas trek ek jou uit… Maak ek my las ligter en stud ek my platgedrukte vere reg vir die lente, vir n seisoen van nuwe lewe, van nuwe krag, en DEURBRAAK! Bitterheid: deur die heilge vuur van ons Here die almagtige is my gees weereens gelouter en deur die selfde vuur is jy weg gebrand en Vader U eer ek vir hierdie bevryding, vir n nuwe lied wat my gees laat dans. AMEN.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: