Liza Welsh

Gebed vir vandag

In Uncategorized on September 20, 2011 at 09:25

Hemel Vader, laat ons nie net saai sodat ons ‘n oes kan sien nie, en laat ons nie net deur menslike ides van sukses gemotiveer word nie.

Daar waar ons vandag beweeg en saai en werk, hou ons klein en maak U naam groot. Laat ons bly jubel al sien ons nie altyd die vrug van die sweet van ons aangesig nie.

Amen!

Habakuk 3: 17-19
Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie —
nogtans sal ek jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil.
Die HERE Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes. Vir die musiekleier op snaarinstrumente.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: