Liza Welsh

‘n Waaragtige Getuie

In Gebede,Koffietyd on September 20, 2011 at 09:10

Daar is soveel plekke in die Woord waar ons geroep word om waaragtige getuies te wees. En in ons moderne taal beteken getuie, iemand wat iets gesien het, en dit oor vertel. Maar in hierdie tekste beteken die Hebreeuse woord, wat uiteindelik vertaal is as getuie, eintlik iets soos “carbon copy” of ‘n presiese spieël beeld. En daarom wanneer ons geroep word om waaragtige getuies te wees, word ons geroep om die ware spieëlbeeld van God te wees.

Vader, leer ons deur U woord om meer en meer soos U te wees.
Amen!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: