Liza Welsh

Skattejag saam met die Hemelse Kind

In Uncategorized on November 2, 2010 at 14:25

80 dae se soek –
my Skattejag saam met die Hemelse Kind.
Die uiteindelike prys –
‘n volmaakte sirkel reënboog om die son.

Woord en Lamp vir my voet –
Lig in die donker terwyl ek soek.
Wind en reën spel leidrade. Gefluister –
wenke in baba dogter se soen.

Saam met die dag breek my moed –
Manna van die Lewe word my krag in die môrestond.
Stof laat my longe brand –
Lewende Water is my lafenis en reining in die aand.

80 dae se soek
Die prys deur volmaakte sirkel reënboog onthul.
Aangestel om tempel te herbou(1)
In ‘n enkel maand wat fonteine oopbreek (2), en die vloed weer wegdroog.(3)

Die betekenis van geloof word oopgebreek:

Om seker te wees van dit wat ons Hoop, (4)
Om oortuig te wees van wat ons nie sien,
Om te volhard soos een vat ‘n onsienlike God gewaar, (5)
In Vrede te leef soos een wat vasklou aan Jesus se Hand (6).

Verwysing na:
1 – Esra 3:8
2 – GEN 7:11
3 – GEN 8:14
4 – Hebreers 11: 1
5- Hebreers 11: 27b
6- Hebreers 12: 2

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: