Liza Welsh

12 Augustus 2010 … die ekke konin’

In Uncategorized on Augustus 12, 2010 at 10:08

Die grootte , arrogante koning…
so stadig het jy hier in gesluip.
Beterweterig en dwaas.

My oog verblind
My oor verstop
Van Vaders Gees vervreem.

Lesers getalle en statistiek…
Die saad en kunsmis vir trots
Eerste tree na die afdraai pad

Abba maai hom af
neem weg die sy troon
Kom maak nederig die ekke konin’

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: