Liza Welsh

Sefanja 3: 12&13a

In Uncategorized on Mei 31, 2010 at 10:40

Gaan jy dalk nou deur ‘n moeilike tyd? Verdwyn daar dalk mense uit jou lewe sonder dat jy dit verstaan?

Die Here het die volgende word vir jou:

“Ek sal in jou laat oorbly net die wat nederig en ootmoedig is en vertrou op die naam van die Here. Die wat in Israel sal oorgebly het, sal nie onreg doen nie en nie lieg nie; daar sal uit hulle mond geen valsheid kom nie.” (Sefanja 3: 12&13a)

Inthou jou lewe is soos ‘n huis wat constant gebou en verbeter word. God bou en breek sodat jy die beste moontlike lewe ter eer van Sy Naam sal wees.

Gebed: Vader hier is ek, kom bou aan my, breek af wat in U pad staan. Vader kom reinig my en kom heilig my. Amen!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: