Liza Welsh

Versoek

In Uncategorized on Oktober 28, 2009 at 20:42

Ek het die naweek kennis gemaak met ‘n gesinnetjie wat deur ‘n moeilike tyd gaan. Ek wil grraag daarom vra dat as enige iemand klere vir seuntjies tussen die ouderdom 2 en 5 en dogtertjie klere vir vir twee gogtertjies tussen die ouderdomme van 5 en 8 jaar het, of julle nie dalk met my wil kontak maak op liza_pretorius@live.com nie. Ek het self al vir die twee seutnjies kon kleretjies bymekaar maak, maar het nog niks vir die twee jonge dametjies nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: