Liza Welsh

Hierdie Dag

In Koffietyd on Augustus 28, 2009 at 12:59

Lank voor die grondlegging van die aarde
Lank voor die bestaan van plant, dies en mense vlees,
Lank voor die berge and die landskap uitgebeitel is
Lank voor die hemelse gewelf geverf is
Lank voor dit alles was jy Sy gunsteling!

Lank voor dit alles het Hy dit oor jou gedroom…
Hy het jou op jou naam geroep:
Vurig, rooi lig jy ander bo hulle beperkinge uit;
Bewys van  Sy Genade, Sy volmaakte liefde;
Herder vir Sy skape, beskermheer vir Sy Bruid.

Op hierdie dag herinner Hy jou, Hy het jou eerste gekies,
Op hierdie dag herinner Hy jou aan jou eerste asem,
Op hierdie dag herinner Hy jou aan saad geplant vir Sy appelboom
Op hierdie dag herinner Hy jou, jy gee Hy gestalte aan Sy droom.
Op hierdie dag herinner Hy jou, jy bly altyd Sy gunsteling!

Hy wil jou liefkoos,
Hy nooi jou weer,
Appel van Sy oog, kom luister
Kom speel op jou verjaardag nog ‘n keer
op die voorstoep van God se Heerlikheid.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: