Liza Welsh

Selfde Skimme betuur ons Avontuur

In Koffietyd on Augustus 26, 2009 at 10:54

Twee skimme uit die verlede –
op ons voor stoep kom hulle staan.
Hulle is nog die selfde,
Hulle dink nog die selfde,
Hulle weet nog net die selfde,
Hulle kennisse is nog net die selfde.

Twee swerwers is ons dalk –
Maar saam beleef ons God se avontuur.
Ons lewens is vernuwe,
Ons denke is vernuwe,
Ons kennis en grondgebied is verbreed,
Ons vriende van Goddelike bestel.

Drank en pyn krabbel steeds oor hulle gelaat.
Hulle leë oë spook by my.
Hulle verlore siele raak my hart.
Hulle dink nog die selfde.
Hulle weet nog net die selfde.
Hulle kennisse nog net die selfde.

Goddelike liefde versag Vader Tyd se littekens,
En die lewe in jou oë por my aan.
Goddelike Avontuur versterk ons band.
Ons vlees nuut en aan Hom gewei,
Ons harte versag en deur Hom bevry,
Ons gees wat op Hom vertrou en Sy grootheid bely.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: