Liza Welsh

Op U Alleen!

In Gebede,Koffietyd on Augustus 20, 2009 at 18:32

My asem is min my God,
My woorde is skaars.
Met gebreklike sinne beoog ek om U te loof.

Dankie vir jare van lag saam met my Oupa,
Dankie vir die vol lewe waarmee U hom so vêr seën,
Dankie vir die voorreg om by hom te kan leer.

Wat ek voor moet vra is ek nie seker nie?
Hoe ek moet bid weet ek nie?
Wat U wil is ontgaan my!

Vader U is almagtig! Aan U behoort al die eer!
Mag U Gees namens my intree!
So sit ek my vertroue in die donker uur op U alleen.

Amen!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: