Liza Welsh

Etter en Gal

In Koffietyd on Augustus 13, 2009 at 16:04

Doodstil – geen nurse in die gang gesien,
etter loop uit by jou wonde
die reuk van ontsteekte vlees hang in die lug
Dit ontstel my, ontstig my, ontnugter my!

Doodstil – geen lied in jou kamer gehoor,
‘n gewelddadige skeur geluid sny deur die lug,
gal spat in my oë as ek jou probeer help
Dit besmet my, besmeer my, beseer my…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: