Dit gebeur mos dat die partykeer gedeeltes van Sy wonderbaarlike Woord vir ons oop breek en dan is daar soveel om te leer dat ons ou plat mense koppies dit nie altyd so alles op een slag kan in neem nie. In sulke tye het ek begin am hierdie gedeeltes oor en oor saam met die Here deur te draf en neer te skryf sodat daardie kennis êrens anders as hier in my brein vasgevang kan word.
Die Gees lei my om die reekse so stuk vir stuk te publiseer, maar as jy die wat ek klaar gepubliseer het sou wou aflaai, kan jy dit ook hier onder doen.