| Written by Tom Gouws | |
Geliefdes
As ons werklik eerlik is met onsself en die Here, sal jy bes moontlik ja op die eerste twee vrae en nee op die laaste vier geantwoord het. Ek worstel nou al baie jare met die antwoorde op hierdie vrae, en het by Vader probeer antwoorde vind hoekom die meeste gelowiges nie “overcomers” is nie. Gegewe ons persoonlike en geestelike lewe, ons lewenskwaliteit en die onvervuldheid en frustrasies van ons geestelike wandel, is baie min van ons “meer as oorwinnaars”. Wat is die rede hiervoor? Lees meer oor Manna hier of teken in deur manna@elijahafrica.com the kontak. Jy kan ook hierdie skakel volg: http://elijahafrica.com/Manna.html |