Hi.
Ek voel besonder bevoorreg om met julle almal te kan komunikeer. Ek het die
humbling taak om met almal te deel die idees rondom gebed wat ons (die
voorlopers vir Elijah Africa in gebed – Annelize, Nella en myself) het. Hoe
ek hier beland is is net genade, maar ek is hier, so ek gaan maar gooi.
Daar is defnitief n nuwe seison in die bruid, maar ook dan in Elijah
Africa. Dis die dat hierdie email dan ook gepas uitgaan op lentedag. Dit
gaan saam met n skrif wat al n lang tyd by my spook.
Isa 56:7 hulle sal Ek bring na my heilige berg, en Ek sal hulle vreugde
laat smaak in my huis van gebed; hulle brandoffers en hulle slagoffers sal
welgevallig wees op my altaar; want my huis sal ‘n huis van gebed genoem
word vir al die volke.
Ek voel dis tyd dat ons daai spook resurect en n konkrete lyf gee. God se
Sy huis sal n huis van gebed wees as ons by die heilige berg Sion kom – maw
by die bruid. Ons is in baie opsigte n huis van revelation, teaching,
werke, profesie, ens, maar ons stap nog nie in die volheid daarvan om n huis
van gebed te wees nie. Dit is baie individueel die geval, maar defnitief
korporatief. Daar gebeur min op die rigtersskaal van korporatiewe gebed.
Ons het al almal geleer dat daar sekere dinge is wat slegs korporatief
release word aan die korporatiewe bruid. Ons het dit gesien met die
profetiese. Op dieselfde manier is daar sekere dinge wat ek glo kan slegs
release word deur korporatiewe gebed. Dit is dan ook deel van die bloudruk
van gebed in Allerheiligste. Daar’s n paar dinge wat ons graag wil doen in
die area van korporatiewe gebed.
Een van die eerstes is om beter kominukasie te establish. Vir die wat nie op
die konvensie was nie, wil ek gou n paar van die dinge wat gebeur het
uitlig. Baie van die konvensie het gelink met Lukas se kind – Christiaan
(wat dan ook die bruid voorstel). Hy het n virus gekry wat sy senuwee
sisteem aantas. Dit veroorsaak dan verlamming van die voete af boontoe,
todat die diafragma, wat verantwoordelik is dat asemhaling aangetas word.
Baie op die kamp het daarmee gepaard gegaan, en God het basies gekommunikeer
hoe die bruid huidiglik lyk. Ek kan defnitief hierdie apatiesheid waaroor
God gepraat het in die ligaam sien. Tussen 1000de mannas wat uitgegaan het
meer as n week terug, en die amper tweehonderd mense wat ons by die kamp
genader het om te hoor of hulle geinteriseerd is in gebed, het ons 6 mense
gekry (omtrent 0.1% of 1/1000 terugvoer). Selfs onder die huiskerkleiers
het omtrent helfte nie gereageer op die sms wat kontakbesonderhede gevra het
nie. Gelukkig het God dit op die konvensie aangespreek, en Sy ywer sal dit
voltrek. Sy Bruid sal nie net beweeg nie, maar harloop en dans. Ek is bly
om te se dat Christiaan besig is om te herstel en vra dat julle sal bly bid
vir Lukas en sy familie, en net so ook vir die bruid.
In ooreenstemming met die profetiese wat dit gekomunikeer het ten opsigte
van die bruid, wil ons graag as eerste stap die “senuwee kanaal” begin
herstel sodat die bruid kan begin beweeg– maw. komunikasie. So ons wil n
goeie netwerk begin bewerkstellig om gebedsake te komunikeer. Huidiglik is
ons maar net opervlakkig bewus van die wat gelei voel om as intersessors op
te tree. Ons gebedsnetwerk is op die stadium baie klein. En die voorlopers
in die apostoliese, die profetiese, sowel as die gebeds-areas, is meestal
onbewus baie mense wat graag sal wil bid oor die korporatiewe.
Meeste van julle is huiskerk leiers of ouderlinge, hoewel daar n paar ekstra
name is. Daarom wil ons die komunikasie lyne (of senuwee-netwerk) met julle
begin. Julle is nodale punte. Ons wil graag vra dat soos wat daar
gekomunikeer is op die manna en gedurende die konvensie, julle ook net een
basiese boodskap sal oordra aan die mense waarmee julle kontak het. Dit is
dat ons graag die lede wil opspoor wat geinteriseerd is om deel te vorm van
die gebedsnetwerk. Ek wil vra dat julle dit sal kominukeer aan julle
gemeentelede, en voel vry om die boodskap verder uit te dra ook.
Ons gaan dan n lys opstel waarmee ons gebedssake na die liggaam kan
deurstuur.
Ook wil ons verwikkelinge in die gebedsarea kommunikeer. Bv korporatiewe
gebedsbyeenkomste, profetiese gebedsaksies, of lering rondom gebed. Ek wil
vra dat julle my persoonlik ook sal in kennis stel as julle op hierdie lys
wil wees, ek gaan niemand opsit wat nie dit request nie. Van hier af gaan
ons werk met daai spesifieke lys.
Ons wil ook mense in hulle verskillende omgewings bewus maak van ander wat
in hulle area bid, sodat hulle dan in hulle areas kan begin saambid as hulle
so gelei voel.
Ek vra dat die wat geinteriseerd is vir my vier dinge sal stuur:
Hulle volle name
Die area waarin hulle bly
Hulle sel nommers
Hulle email adresse
Verder wil ek vra dat as julle geinteriseerd is of gelei voel om lering oor
gebed of korporatiewe gebed by huisgemeentes te kry dat die ouderlinge of
voorlopers my sal laat weet. As julle enige ander bydra wil maak, soos
lering aanbied of huise oopstel vir mense om by te bid, doen asseblief
dieselfde.
My nommer is 076 262 4823. Anders kan julle my email by
philipdegenaar@gmail.com.
Baie dankie, and may you build well.
Philip Degenaar